Toilets is nice and clean. But something can be done about the tent cutting and roberies. Loads of fishing.
My pa het geglo die plek spook want hy kon nooit iets hier vang nie terwyl ons ander lekker mal gegaan het met die vis. Ek het nog altyd die plek geniet en dis glad nie te ver van ons(Thabazimbi) af nie.
Fast and easy