Cool houses to stay even for a family getaway
Wow what a stunning place to stay. People are amazing and such great service.
Wat n wonderlike ervaring,baie vriendelike bestuur en personeel.
Nogmaals baie dankie vir n wonderlike,streslose,rustige atmosveer wat vir my en gesin gegee is.
Die kinders wil net weet wanneer ons weer tente toe gaan.
Personeel A+ Bestuur A+ Atmosveer A+
WONDERLIK TOY VOLGENDE KEER.
Groete
Hendrik en gesin