So clean and well kept. Dorm Rooms were neat and most importantly hot showers and flushing toilets. What a fantastic place.
Coming back soon Beautiful place
Friendly staff. And pleasant stay. Good food.
Great place for a team building retreat or school camps. Good facilities, lovely setting, good food.
Great time loved the adventure
Clean beautiful and peaceful
FNB SPANBOU JULIE 2016
Middag Phillip
Hoop dit gaan goed met jou. Ek wil net weereens baie dankie se vir al jou en jou span se harde werk terwyl ons daar was. Ons het dit regtig baie geniet!!!
Almal was baie gelukkig met al die reelings, die blyplek en kos was baie lekker gewees.
Die mense kan natuurlik nie ophou praat van wat ons alles gedoen het nie en die paintball is natuurlik die hoof punt met almal se blou kolle as besprekingspunt.
Die Rooi Span probeer nogsteeds dink hoe hulle die toring moes bou om dit regop te laat staan
Almal sal jou en jou plek aanbeveel vir die toekoms en ons sal ook graag weer wil gaan.
Weereens baie dankie dit was lekker gewees en almal gaan die naweek vir n lang tyd onthou.
Lekker dag
Groete
Sakkie van Aswegen | Branch Manager | FNB Lichtenburg and Coligny
The most down to earth and Godly owners/managers ever! Beautiful camp area and good food!
Lots of accommodation, 3 halls, good kitchen, brilliant staff, very helpful