Perfect destination to get away
Daar is twee drie slaapkamer huise wat langs mekaar staan waar van die een ook 'n tuin woonstel op dieselfde perseel het. Dit is 500 meter vanaf die hoofstrand van Margate gelee en is ook naby winkels soos Shoprite as ook die banke. Die huise en tuinwoonstel is ten volle toegerus en al wat saamgebring moet word is handoeke, toiletware en kos. Die huise en woonstel is skoon en gerieflik met braai geriewe. Albei persele het elektriese heinings om met toesluit motorhuise.
Great service
Good place
Spent the easter weekend there. Great house and close to everything.
Great location. Near the main beach, Conveniently close to the shops, Clean and cared for.