Vinnige diens. Baie dankie.
Excellent, fast, friendly service. Was very impressed and satisfied. Would highly recommend to anyone!!!!
Baie dankie vir julle goeie diens al was dit laat en donker en koud en met siek en knorrige vrouens - dit is n besigheid wat sal floreer - sal defnitief aanbeveeel word
Great Diens , Beslis die regte persoon om eerste te skakel , selfs op 'n sondag gekwalifiseerd en reg om die probleem op te los. Dankie baie vir die wonderlike diens .
I was visiting from capetown and my vehicle gave me problems which AME sorted out very quickly and professional
Auto Mobile Electrial het aan my flinke diens verskaf. Hulle is baie betroubaar en eerlik en ek sal beslis hul weer in toekoms gebruik en aanbeveel
We are fully equipped with everything