About

Villagers Cullinan

Tags : #Pub, #BarGrill, #Bar&Grill

Location :
112 Oak Avenue, 1000 Cullinan, Gauteng

Description

As jy lus het vir lekker kuier, is Villagers Cullinan die plek om te wees. Dit is geleƫ waar die ou Sir Thomas restaurant was in die hartjie van Cullinan. Jy kan 'n rustige ete in die restaurant geniet, 'n pub lunch kom neem, buite onder die gazebo sit of by die kroeg 'n drankie geniet. Dit is 'n lekker plek met 'n lekker atmosfeer en lekker mense. As jy een keer by Villagers Cullinan was, sal jy nie weer by 'n ander plek vir kuier nie.