Beni just know what to do with my hair
4 uit 5. Benie jy was puik om letterlik 'n krieseltjie hare af te sny. Bravo. Ek voel ek het waarde vir my geld gekry. Onthou net dat die reuk van sigarette op jou hande nie lekker gaan met die lekker vars harewas en knip nie. Hoop nie ek beledig jou niedis nie my intensie nie. Eerder opbouende kommentaar. Mara
The best people work there and they do an awesome job!
Very good service