Heerlike rustige romantiese naweek gehad by Schoemanshof. Staf is hoflik en behulpsaam. Pragtige natuurskoon en ideale wegbreek vir mense wat stilte geniet. Kollegerus eenheid verskaf alles wat mens ooit nodig sal hê. Sien julle binnekort weer vir ‘n blaaskans.
As jy vasgedruk word deur jou daaglikse leefstyl, breek dan net weg na Schoemanshof. Dit is op die plaas. Rustig veilig en stil. Lekker braaigeriewe, visvang, stap, fietsry of teen die koppe uitklim. Of net chill.
Great value added..awesome location. Lost of though invested
Dit was wonderlik. Regtig n wegbreuk plekkie.