About

54-56 Main Road, Paarl 7646

Location :
Main street 54, 7646 Paarl, Western Cape

Opening Hours

  • Monday 08:00 - 22:00
  • Tuesday 08:00 - 22:00
  • Wednesday 08:00 - 22:00
  • Thursday 08:00 - 22:00
  • Friday 08:00 - 22:00
  • Saturday 08:00 - 22:00
  • Sunday 08:00 - 17:00

Description

'n Droom, 'n respek vir 'n taal en kultuur, 'n Engelsman wat kom wortel skiet het aan die sy van 'n Bolandse nooientjie, en die kruis van paaie met spesiale klipkapperfamilie is die begin van die storie agter Proviant.
Ons onthou ook die staatmaker Springbok-voorry van ouds- Tiny Neethling. Met verloop van tyd is nog 'n paar unieke bestanddele by die prutpot gevoeg en verwelkom om al die nuwe sterre in ons galery.

Hier is jy welkom. Ontspan, terwyl jy uitkyk oor die Bolandse berge en wingerde, teug aan 'n heerlike glasie van die beste wyne wat die area bied en geniet die mondproviant wat deur ons passievolle en bekwame span vir jou voorberei is.

Op die spyskaart sal jy ou vriende raakloop soos die plaasontbyt, boerekaviaar,vetkoek, 'n Houtbaai " special", 'n voorslaer biefstuk, en lekker poeding. Hier word die bredies nog stadig en lank gekook soos van ouds. En al die resepte is uit 'n ouma se kombuis, iewers....

_______________________________________


A Dream, respect for a language and culture, an Englishman who met, fell in love and married a local girl, and the crossing of pathways with a very special Mason family, is the story behind the story of Proviant.

Signature dishes are Bobotie Springrolls, Curried Tripe and trotters, Venison pie, Beef oxtail served with samp and beans, Masala crusted beef fillet, Deep fried Ice Cream and Cape Malay Milk tart.

On the menu you will find old friends like the farm breakfast, mixed grill, vetkoek, malva pudding and of course rusks and boeretroos.
Proviant Kaapse Tafel en Spens, Cape Town Restaurants, Paarl, Cape Town


Here the bredies are still prepared the old way, the slow way, the only way. The recipes used are all from a Granny's kitchen - somewhere....