Altyd happy om my kinders soontoe te vat. Uitstekende diens en soveel liefde vir ons diere tot die ontvangs dames behandel ons diertjies met liefde en soveel omgee. Baie dankie vir julle
Outstanding Vet. Stone or Vd Merwe. They saved my puggies eye.
Dr Van Der Merwe is the most amazing vet I've ever taken my babies to. So much love and compasion for every single one of them. Thank you