Swakste ongeskikste verkoopsman-gee geen terugvoering nadat elke keer belowe hy om terug te skakel maar defnitief nie n persoon van sy woord nie en was arrogant en baie ongeskik toe aangevat is oor swak diens- defnitief nie n aanwins vir enige beroep of om met kliente te werk nie -
Goeie diens
Very good
All staff very friendly!!
Nice people - good service
Excellent service from well-informed and well-trained staff