Ned's bank, giving you money from your account since 1888
Beste Nedbank Span Potchefstroom Mooi Rivier Mall
Die nuwe uitleg van die tak is pragtig en funksioneel en die vriendelikheid en die warmte van die personeel is nog daar. My handsak is gister gesteel en dit was vir my traumaties,ek het alles verloor.
Poppie van Ned Bank het my vriendelik gehelp en gou gou het ek my nuwe Ned Bank kaart gekry.Baie dankie vir julle goeie professionele diens.
vriendelike groete
Miems Lamprecht