About

MHS: rotsvas sedert 1918 ...

Tags : #HighSchool, #PublicSchool

Location :
1 OR Tambo Str, 1050 Middelburg, Mpumalanga

Opening Hours

  • Monday 07:00 - 15:00
  • Tuesday 09:00 - 15:00
  • Wednesday 07:00 - 15:00
  • Thursday 07:00 - 15:00
  • Friday 07:00 - 13:00
  • Saturday -
  • Sunday -

Description

MIDDELBURG HOëRSKOOL
ROTSVAS SEDERT 1918
O.R. Tambostraat 1, Middelburg, Mpumalanga, 1050. ** P/sak X251811, Middelburg, 1050
E-pos: hsmiddelburg@middies.co.za
Tel: 013 282 7393/4 * Faks: 013 282 4402 * Web: www.middies.co.za

Middelburg Hoërskool, geleë in die hartjie van die Hoëveld, Mpumalanga,
spog met pragtige geboue en ‘n trotse tradisie. Op die gebied van akademie, sport
en kultuur bied M.H.S. ‘n verskeidenheid wat aan elke leerling se individuele behoeftes voldoen. Ons behaal op elke terrein welslae en is ‘n krag om mee rekening te hou.

Middelburg Hoërskool sal graag die gebalanseerde opvoeding wat leerlinge tuis ontvang, wil voortsit. M.H.S. bied beproefde, gedissiplineerde onderrig en opvoeding sodat elke kind as individu tot sy reg kan kom. Ons fokus op akademiese prestasie, maar ook op die ontwikkeling van emosionele intelligensie by ons leerlinge. Ons glo aan uitnemendheid in onderrig.

In 2002 we had our first English Grade 8 class and in 2006 our first English Matriculants. We will gladly help your child to be a career-focused achiever who has a better understanding of where he or she is going and what it takes to get there.

Indien u enige navrae het, kontak ons gerus telefonies of maak ‘n afspraak om jou kind se toekoms by M.H.S. te bespreek.
Please contact us or make an appointment to discuss your child and his/her future. I am convinced that your child has a character-enhancing, promising future at Middelburg Hoërskool.

Johan Stronkhorst
Hoof/Principal