Beste Bos Bar Bar in Mpumalanga. Massiewe Big Screen TV, n barman wat jou op die naam noem kan jy nie verkeerd gaan nie. Langs n dam gelee en en die hele bar is hoog tussen bome gebou. Great uitsig! Bucketlist vir bar lief hebbers
Fantastic place to escape and unwind.