Stunning plek die mooiste uitsig uit op die berge, die kamers kort niks dis so netjies, skoon,baie gerieflik en gemaklik.
Daar is nie 1 ding om oor te kla nie.
Die diens is ek meer speechless dit was verby die beste diens ooit dis baie meer as wat mens voor betaal dis extra service with a smile in alle opsigte en Linda en haar man het baie extra vir ons gedoen uit hulle pad gegaan om ons te help en accommodate en daai extra myl geloop wat mens nie meer deesdae kry nie ons is dankbaar en het ons tydjie daar baie geniet sal weer terug gaan enige tyd en Linglela lodge vir almal aanbeveel.
This is such a lovely place!! Stunning view of the mountains Clean tidy modern rooms IMPECCABLE SERVICE Linda and her husband went out of their way to help us in every way possible I would recommend Linglela Lodge to anyone passing the area!
Great stayover!
Good place