This is a good primary school.
Juffrou Lynette dis die beste skool
Dis n koel skool
Ek is mal oor Laerskool Kragbron Ek gaan Daar skool en ditbis n skool met trots en Eenheid Daar is alyt n warm peek in jou Hart vir Kragbron.
Laerskool Kragbron is die berste skool ooit. Ek hou van die onderwysers en al die lekker sport Lansdiens is awesome en die ateljee is great.. Dankie Juffrou Lynette vir sulke wonderlike skool
Dis is n baie lekker skool met die wonderlikste sport. Landsdiens is asemrowend lekker
My name is Bianca I get school in Laerskool kragbron it is the best school ever I like it because you have friends theta stand up for you and the techers help you when you ask