Good service
Diens is absoluut pateties. Kan nie bel nie want hulle antwoord nie fone nie, wanneer jy wel deurkom laat hulle jou verskriklik lank aanhou. Hulle stuur sms van pakkies wat week terug reeds opgetel is. Daar is geen sisteem in plek nie. Hulle is gladni gewillig om jou te help nie en dan nog so nors soos 10. Nee wat hulle moet maar eerder nuwe gewillige mense aanstel.
Baie swak diens 50 mense in n ry maar net een cashier. Wat nie haar werk kan doen nie. Dis pateties.