Baie beindruk met die diens. Fanie altyd behulpsaam en vriendelik. Was al 2 maal daar en is baie tevrede met die flinke professionele diens. Ek en my dogter sal hulle altyd ondersteun. Ek is nogal n moeilike een om te beindruk. Baie dankie!!!!
Best Tyre shop in Paarl