About

Ons KOOK in Afrikaans! 'n Volkseie Restaurant wat ons taal, kultuur en herkoms vier. Dit is 'n kuierplek vir jonk en oud waar die hele familie welkom is. Kom geniet 'n "Bittereinder" in ons kroeg of kom smul aan die beste Boerekos op die planeet.

Tags : #SeafoodRestaurant, #BuffetRestaurant, #Steakhouse

Location :
Jim Fouche Rd, 1709 Roodepoort, Gauteng
Contacts :

Description

Ons KOOK in Afrikaans!
'n Volkseie Restaurant wat ons taal, kultuur en herkoms fier. Dit is 'n kuierplek vir jonk en oud waar die hele familie welkom is.
Kom geniet 'n "Bittereinder" in ons kroeg of kom smul aan die beste Boerekos op die planeet.

Geniet 'n koppie boere-troos en leer van ons geskiedenis. Gaan haal 'n boek van die rak af en ontspan. Word bedien in JOU TAAL!
Sien jou daar.

Boere Groete

Die Waenhuis-span.