About

Family Law: divorces, maintenance matters,domestic violence Interdicts. Deceased Estates: testaments, L&D accounts. Criminal Law. Civil Litigation

Tags : #LawyerLawFirm, #Lawyer&LawFirm

Location :
3 Retief Street, 6835 Ceres, Western Cape
Contacts :

Opening Hours

  • Monday 08:00 - 17:00
  • Tuesday 08:00 - 17:00
  • Wednesday 08:00 - 17:00
  • Thursday 08:00 - 17:00
  • Friday 08:00 - 17:00
  • Saturday -
  • Sunday -

Description

Lawyer & Law Firm

2 Reviews

  • Anynomous
    11 June 2018

    Die nuus berig Hendri Van Breda will appelleer teen sy uitspraak en vonnis. Ongelukkig vir hom word sake beslis deur 'n gevolgtrekking te maak op al die getuienis voor die Hof. Die afwesigheid van enige fisiese getuienis om die teenswoordigheid te bewys van die twee beweerde aanvallers, is 'n reuse probleem op appel. Dit beteken hy is die enigste persoon op die toneel wat die moorde redelikerwys kon gepleeg het. Ook het die mediese getuienis Hendri Van Breda direk betrek by die pleeg van die misdrywe. Daar bestaan dus geen redelike vooruitsigte vir sukses op appel nie. Die regter was egter genadig deur die vonnisse gesamentlik op te lê. So hy sal in aanmerking kan kom vir parool oor 25 jaar.

  • Anynomous
    25 April 2018

    Hoor vandag op die nuus 'n swart vryheidsvegter is die K woord toegesnou deur 'n ander swart man en daar is wel 'n saak gemaak, van die eerste van sy soort in die land... Dit is net weereens 'n sterk aanduiding dat apartheid era vloekwoorde heeltemal vermy moet word, veral tydens rusie. Gebruik eerder meneer/mevrou as jy iemand aanspreek tydens rusie. Rassisme kan jou groot boetes, gemeenskapsdiens en selfs tronkstraf as straf opgelê kry. So verban maar die oudmodiese, agterlike, nou kriminele, rassistiese woorde uit jou woordeskat en laat ons vorentoe gaan met versoening.