Klub Amigo was beslis ñ groot verrassing vir ons. Baie beïndruk met die aktiwiteite wat beskikbaar is. Defnitief die ideale wegbreekplek vir familie. Pa kan visvang, ma kan ontspan in warm of koue swembad en kinders kan van hul energie ontslae raak op water glybaan, trampolien en speelpark. Bote kan ook maklik ge"launch" word en daar is vasmeerplek. Ek kon ongelukkig nie die huisie binne sien nie want almal was vol. Die karavaanpark was egter netjies en ons het lekker oornag en die warm swembad baie geniet. Ek kan met eerlike gemoed die kampplek aanbeveel.
I've been here two times with family and enjoy it every time!
I love the environment and everything it has to offer!
Visited ones and love it.
Just sad I can't get hold of them again.. The Web number doesn't work..
But a very good place to relax for adults and kids.
Loved it there. Beautiful place
A bit windy but really nice resort. Green grass, swimming pool (warm and cold), water slide, trampoline and nice big carps.