About

Gelofte Fees Komitee

Tags : #Organization

Location :
Uralite, 2499 Carletonville, Gauteng

Description

Carletonville Geloftefees is gestig vir die Boere-Afrikaner wat Geloftedag wil herdenk soos wat dit uitgedruk word in die Bloedrivier Gelofte van 1838. Die verantwoordelikheid van hierdie Gelofte rus nog steeds so stewig op ons skouers as wat dit op die eerste afleggers daarvan gerus het, ons as nakomelinge van hulle wat die Gelofte afgelê het en ander wat later hulle self met die gelofte vereenselwig het.

8 Reviews

  • Anynomous
    14 November 2017

    Alle volksgenote kom en betaal die Gelofte

    report this review
  • Anynomous
    14 November 2017

    Onthou Geloftefees vieringe op 16 Desember 2017 By Ons Fees Terrein Alle Volksgenoote WELKOM

    report this review
  • Anynomous
    16 December 2016

    Vlaghysing Herdenkings monument onthulling Vlag Tablo

    report this review
  • Anynomous
    06 December 2016

    Bring jou familie en kom deel in die belofte van die Gelofte van 16 Desember 1838.

    Donderdag 15 Desember 2016: 18:30 Saamkuier by Ou Voortrekkerterrein met samesang en 'n bring en braai om die kampvuur

    ...

    Vrydag 16 Desember 2016: 09:00 Vlaghysing Onthulling van gedenkplaat Erediens: Ds Wimpie van Vuuren Vertoning van historiese vlae

    11:00 Piekniekmandjie en saamkuier (bring eie kampstoele, braaivleisvure word voorsien)

    See More

    report this review
  • Anynomous
    03 December 2016

    Finale Bouwerk aan die Monument.

    report this review
  • Anynomous
    16 November 2016

    Hou die datum oop 16 Desember, groot Geloftefees. Meer besonderhede sal volg.

    report this review
  • Anynomous
    04 September 2016

    Perde Ruiter UItnodiging vir Carletonville Geloftefees 2016

    report this review
  • Anynomous
    28 August 2016

    Die Gelofte van Jan van Riebeeck, die eerste Gelofte wat hier in Suid Afrika afgelê is

    report this review

Rate & Write Reviews