Baie dankie aan Philip en bestuurder. Agteroor gebuig om my te help met 'n Fitbit. Baie behulpsaam en vriendelik. Baie dankie vir puik diens!!
Ek hou daarvan om deur te loop en as ek iets sien wat ek van hou om dit te koop
Die keer het staf daar nie geweet van n
K-way Tsitsikamma
30 Lt daypack nie goed nie
Great quality product and friendly professional staff.
Cape union awsome place