Oop vanaf 11h00
Open from 11 h00TranslatedKoek van doe dag. Oreo nutella kaas koek En choc koek!
Opi tafel Woensdag 8 Aug
Shadows of pleasure... #CafelaSiesta #PiknWyntjie #Sundaylunch
Donderdag special!
Herders pastei met n twist!
Anna se pap! Nou beskikbaar by #CafelaSiesta
Wat's jou smaak? Kom kyk wats nuut. Net by #CafelaSiesta
Binnekort nuut op die spyskaart...
Dankie vir elk een wat saam met ons gekuier het en ons 2de verjaardag so lekker gemaak het! Dankie vir jul ondersteuning! Ons rus vanaf die 30ste Junie tot die 9de Julie en sien jul dan weer. Groete Siesta span
Koek van die dag. Swartwoud koek! Kom geniet n stukkie met ons verjaardag!
Kom kuier saam met ons Vrydag 29 ste om ons 2 de verjaardag te vier!! Lekker kos en soettigheid!
Kom kuier saam met ons Vrydag!