Absolutely loved every second! Great facilities and beautiful surrounding wilderness We will definitely be back soon for some peace for the soul.
Ek wil net baie dankie se aan Buffalo Safari Lodge se personeel vir die uitstekende diens wat ons daar ontvang het. Die kos was puiken die personeel baie behulpsaam. Mens kry regtig rus vir jou siel daar en sal dit vir enige een aan beveel.
Wonderful hospitality with exceptional service. Rooms are very comfortable with all the expectations and even more of a bush lodge. The lodge is beautiful and the staff very friendly and went out of their way to make our experience special. The food was incredible. Would highly recommend this exclusive stay.
I'm lovin it ,very nice place
Peaceful, well equipped tranquil and a great place to visit on the way to Botswana or for a weekend
Pateties diens. Ek stuur eposse en skakel maar hulle kom die terug na my toe nie. Wanneer ek skakel op die selfoon word slegs geantwoord met hello. Daar word verwys na n ANJA troue - ek ken nie eens so iemand nie. Hulle ken nie die woord klientediens nie. Die bestuurder is so deurmekaar met haar besprekeings. Vir 2weke kan sy nie n epos antwoord of n oproep maak nie. Dan beskuldig sy my van n klomp goed?
Nadat ek bogenoemde review gegee het en FEITE genoem het van my ervaring by die Lodge, kry ek n epos van die eienaar waar sy my dreig met regstappe omdat ek 'n review geskryf het. Ook dreig sy my om my te rapporteer by my werk. Net omdat ek feite gee van my ervaring. Verder kanselleer sy ander gaste wat saam met my sou kom, se bespreking sonder hulle medewete. Sy betaal die geld in my rekening in en dis nie eens my geld nie. Slegs my eie bespreking moes gekanselleer word. Maar sy kanselleer 2 ander mense se bespreking wat ten volle reeds betaal is. Ek moet nou daardie mense se geld terugbetaal aan haar want dis nie my geld nie. Sy kan mos nie dit doen nie?