Blessing, blessing and more blessings!!
Die kerk is huis, die mense is nie net mense nie.. dit is vriende en familie. Dit is so lekker dat die diens op die internet beskikbaar is.
Ek word gevul. So dankbaar oor die live youtube kanaal, ek kan nou enige tyd n diens luister.
Na 45jaar in SA se oudste en grootste kerkgroep, is ek nou eers tuis en gelukkig! Kom kuier en kom ervaar! Sondae 08:30 en 10:15, en weer 18:30