About

The getaway for all seasons.
Ontspan langs Breërivier. Vang vis, kyk voëls, stap, ry fiets, besoek wynkelders. Ten volle toegerus. www.bakenoord.co.za

Tags : #City, #Hotel

Location :
Goedgedacht, 6730 Bonnievale, Western Cape

Description

BakenOord het tans 4 selfsorg huisies: Onder die Bloekom met slaapplek vir 4 mense, Kraal 1 & 2 staan bymekaar en is veral gewild by groepe of gesinne wat saam wil kuier. Daar kan altesaam 6 mense in die 2 huisies slaap. Ou Pomphuis staan op die wal van die Breederivier en het slaapplek vir 2 mense. Dit is veral gewild onder Wittebroodpaartjies.