Baie goeie en gehalte diens ontvang. Johan (Rudolph ook), laat jou dadelik tuis voel en gaan ook uit hul pad om jou verblyf daar ekstra gerieflik en spesiaal te maak. Puik diens en kamers! Sal verseker weer daar oornag! Beslis waarde vir jou geld ook.
Loved it here can never get enough of the homely serene tranquil feeling & peace & quite i got here ..See you guys super soon :) Lots Love Lumpka Kevin & Thandeka
10 star