Die perkefte kossies vir die reen weer Ons maaitjies love pannekoek xXXx Dankie Jesus vir die reen. #thelifeofateacher #lovingit
Baie baie geluk met jou verjaarsdag Anika !
Toddlers academy maats
Ons nasorg maats geniet buite speel vreeslik!
Ons smurfie klassie doen bak en brou"""
3-4 klassie smurfs
Ons smurfie klassie 3-4
Ons siekeboeg waar seer en siek lyfies bietjie kan rus.
Ons nasorg kindertjies hard besig met hul werkies
Ons 3-6m baba kamer, waar die lyfies net die beste aandag en liefde sal ontvang.