Nooi asb al julle onderwyser vriende en kennise uit om aan te sluit by hierdie blad - veral ook die wat nie meer permanent werk nie of wat al afgetree is en sou belangstel om uit te help. Die doel van die blad is om mekaar ("die in nood" met "die wat moontlike kan help") in aanraking te bring. By voorbaat dankie aan almal wat gaan help om dit n sukses te maak. Please invite your teacher friends to join this page and help to adress this big need in our education system.
For Term 2/2018: Visually Impaired School in Windhoek need a Substitute teacher for Computer Studies Gr 8-10. Knowledge of braille is NOT a requirement but will be an advantage. Please reply on the page for more info.