Welkom by Omaheke Take Away en Ria's Catering. Ons sal ons specials asook somige van die koeke en spesiale geleenthede hier post. Hoop jul geniet die blad net so baie soos jul die winkel geniet. Dankie aan al ons getroue klieente
No reviews yet. Be the first to add a review.