Meatmaster Consortium Namibia
Deel in die voordele van die jarelange ervaring van 3 telers wat saamgespan het in 2016 om 'n hoe kwaliteit, rasegte Meatmaster kudde eie aan Namibie te vestig. Van die beste genetika uit die Boesmanland en Hantam nou in Namibie beskikbaar.
Tags : #Agriculture
Location :
Added by
Jopie, at 01 January 2020