Private Camp for friends and family next to the Kavango River
Garden after our Winter here in Namibia.
The rain that we recieved the past couple of days had done wonders to our garden.
And now we are enjoying our new splash pool.
Our splash pool finnish. Now will start with the garden around the pool.
Dune Camp finnish. Solar connected Plumbing finnish and the shower and toilet floor finnish.
Gras bietjie kos ge gee..wag die reen nou.
Nog geen reen nie maar na so bietjie tuin werk lyk dit weer mooi.
Nog n toilet en shower in aan bou hier by ons.
Die reen het ons n break gegee om weer op te vang met die tuin werk.
My 3 visser manne. Kyk of hulle nie iets kan vang nie. Nou kuier ons lekker hier onder by ons visvang kampie. Vanaand stirfry vir aand ete.
Ons naweek plekkie met sy mooi uitsig oor die Kavango rivier. .
Die private Beach bar en Boma hier onder teen die rivier met sy eie white sand beach. Het al baie nagte hier onder gesit met n lekker vuur en die sterre beloer.
Doen vandag bietjie tuin werk.