• Delete
  • Edit

About

Gramadoelas is located at Ara Street, Windhoek, Namibia. Visit their website www.k7.com.na for more detailed information.

Gramadoelas is Kanaal 7 se Buitelewe Radioprogram. Luister Saterdae tussen 09h00 - 10h00 onder leiding van Chris Theron na Gramadoelas.

Tags : #LocalBusiness

Location :
Ara Street, Windhoek
Contacts :

Added by Jopie, at 09 June 2018

Add missing information

Add email
Add phone
Add opening hours
Add photos
Add Social Media
Add Products and Services

4 Reviews

  • Anynomous
    30 June 2018

    Klink na die perfekte gereg om die koue lywe warm te maak hierdie naweek.

    report this review
  • Anynomous
    23 June 2018

    BRAAI WENKE - Deel 1 So maak mens jou braai beter as die buurman s'n: BEESHAAS (STEAK) Moet nie gevriesde steak ontdooi nie. Plaas dit net so op die vlamme en sout eers wanneer dit amper klaar is.

    BOEREWORS Ryg boerewors deur 'n sosatiestok met uie tussen in. Braai die wors oor die koeler deel van jou vuur / kole. So laat jy dit stadiger kook. Moet nie die vel prik dat die vet uitkook nie. Die wors moet juis gaar kook in die vet om sodoende die smaak te behou. Draai die wors om sodra jy kan sien die vet kook aan die binnekant. Moet nooit meer as tien minute aan 'n kant braai nie. Doop wors in water voor jy dit braai. Dit verhoed dat die wors maklik oopbraai terwyl dit gebraai word.

    FILET Laat 'n filet vir 'n paar uur in Cola Cola marineer voor jy dit braai. Braai dit oor vlamme en sorg net dat die kante seël.

    GROENTE Maak 'n sousie met gelyke hoeveelhede van balsemasyn, suiker en olyfolie en verf dit gereeld oor jou groente terwyl dit braai.

    HOENDER Kook hoender in Coke voor jy dit braai of 20 minute in water. Dit maak dit sag en smaakvol.

    KRUIE Gooi jou gunsteling kruie op die vuur vir 'n aangename reuk.

    KRUISSTUK (RUMP) Marineer jou kruisstuk (Rump) oornag in sonneblomolie en worcestersous voor jy dit vinnig weerskante seël en dan verder braai soos jy dit verkies.

    LAM Vir ekstra geur gooi jy klam takkies roosmaryn of lourierblare in jou halfuitgebrande vuur waarop jy gaan lam braai.

    MIELIES Maak 'n pasta van gemmer, rissie, olyfolie, heuning en sesamesaad en smeer oor mielies.

    PIESANG Braai piesang in die skil. Haal af sodra die skil begin swart word en sit voor met room. Bron: Anna Eksteen

    report this review
  • Anynomous
    18 June 2018

    Hierdie hoender weet hoe om te ontspan..

    report this review
  • Anynomous
    16 June 2018

    Kringtelevisie wys hoe die man rustig sy ete in ’n Moembaaise restaurant in Indië geniet voor hy skielik opspring en sy rokende baadjie afruk.

    report this review

Rate & Write Reviews