Welkom by die Facebook blad van Geanker in Christus gemeente. Hierdie blad is geskep vir ons bedieninge en om mense te motiveer en op te lig met daaglikse geinspireerde boodskappe en ons programme.
Om die woord van God op 'n eenvoudige manier oor te dra aan mense.
Ons glo dat die bybel is die geskrewe en insperende woord van God.
Ons is geroep om die Bo-natuurlike krag van God na die mensdom te neem.!!
No reviews yet. Be the first to add a review.