Goeie middag almal.
Hou die blad dop. Ek kan nie wag om met julle te deel wat inkom oor 6 weke nie. Sal maandag begin fotos post. Julle kan bestellings plaas aangesien daar net beperkte voorraad gaan wees.
Baie liefde... Beloved Child
See MoreN $ 2900.00 50% DEPOSIT Please inbox me for detail .
Morning beloved friends
Iam placing orders today . Please inbox me with any orders and remember 50% deposit. Lots of love
A happy client makes my heart smile.
Good day beloved friends.
Orders needs to be place with in 2 weeks then the container will be shipped and delivery takes 4 to 6 weeks.
50 % deposit and 50% on delivery. Please inbox me if you have any questions.
...Lots of love.
See MoreHi all Take note the container will be send in 2 weeks all orders needs to be placed before then. 50% deposit on all ordersHi all Take note the container will be send in 2 weeks all orders needs to be placed before then. 50% deposit on all orders
Morning all. New nappy bags NAD 400.00 only taking orders and 50% deposit.
Goeie more almal.
Hier is fotos met pryse op vir die bedjies en stoelle inbox my gerus met vrae.
Baie liefde
50% deposit to order 50% on delivery
Note 50 % deposit to order and 50 % on delivery
Good day all
4 in 1 stroller
NAD 6000
...50% deposit and 50 % on delivery. Excellent qwality.
See MoreCompetition time
Like and share my page. Like and share my post . Comment your name below and tag a friend. To stand a chance to win this luxury very light stroller with a value of 3500.
Winner will be announced as soon as we reach 1000 likes. I know it wont take to long
N $5500.00
3 in 1 stroller.
Ek vat orders 50 % deposito en 50 op delivery. Kwalityd is fantasties u kan gerus na my sample kom kyk of iemand stuur indien u nie in walvis is nie. Ek het baie verskeidenheid wat nog sal volg. Splinter nuut! Rubber tyres hy stoot soos n droom. :)
Goeie naand almal.
Ek wil myself en my idee aan almal voorstel.
Eks n mamma met groot drome en wat van mooi goed hou. Van my eerste dogtertjie af wou ek baie graag die mooiste stroller "pram" gehad het maar als is so deksels duur, daaron het ek besluit om strollers , stoele en boutique babba en toddler klere te begin verkoop teen baie redelike pryse , sodat ons almal se kinderrjies uniek en mooi kan lyk en dat alle mamma's se drome kan waar word.
...Ekt n groot passie vir wat ek doen , en met behulp van die Here het Hy alles vir my moontlik gemaak. Ek hoop ek kan nog baie mamma's se harte bly maak met my produkte.
Welkom by Beloved Child.
See More