Overview

Ons is 'n klein rustige karavaanpark.

Description

Ons is gelee in n pragtige omgewing met pragskoon natuur n goeie wegbreek vir die hele gesin kom ontspan gerus en gaan met n nuwe asem terug huis toe. Ons is lekker in die bosveld met baie bome hier is n warmwater swembad en kinder swembad klimrame en stap roetes.
Hier is n keuse van privaat ablusie en gewone ablusie.

Location

Rate & Write Reviews